Stille waters diepe grond...dis wie ek is...die stil een met die diepe gedagtes oor gewone dinge, mense, plekke en idees. Ek skryf wat ek voel en soos ek voel. Ek is ek en geniet elke oomblik van my geloof, liefde, lewe en alles wat God my gegee het. Vir goeie tye en slegte tye is skryf my uitlaatklep...
No comments:
Post a Comment